Report the ad
Toeriste besigheid te koop - George
Sunday, 27 July 2014
Item details
City:
George, Western Cape
Offer type:
Sell
Price:
R 3,500
Item description
Stel u belang in die toeriste bedryf? “ Tourgadenroute” besigheid te koop. Geen lopende uitgawes nie. Besigheid gemik op buitelandse toeriste. Bemarking reeds gedoen in Europa, America en die oosterse lande. Website opgestel en sal aangepas word om aan u vereistes te voldoen. U kan dadelik begin om n goeie inkomste te genereer.
Sien Besonderhede op die foto.
Sien Besonderhede op die foto.