Admin assistant - George

Wednesday, 19 January 2022
No photo

Item details

City: George, Western Cape
Salary: R 7,000

Contacts

Contact name Jenny Painter
Phone 0795433222

Item description

POS BESKIKBAAR
Administratiewe Assistent - Finansies
GEORGE
R7000 per maand na gelang van ondervinding

Werksure:
7:30 - 17:00 Maandag tot Vrydag
15 dae jaarlikse verlof

Die Administratiewe Assistant Finansies sal die Finansiële beampte bystaan in haar daaglikse take
en verantwoordelik en behulpsaam wees met alle finansiële administrasie.

Behels die administrasie van alle inkomste en uitgawes,
alle ontvangste, voorraad en bate beheer.

POSVEREISTES:
• GRAAD 12
• GELDIGE RYBEWYS
• LIASERING
• TELEFOON NAVRAE
• HANTERING VAN E-POSSE
• ONDERVINDING IN FINANSIELE ADMINISTRASIE
• REKENAAR GELETTERDHEID – (OFFICE & PASTEL/SAGE ONLINE Voordelig)
• ENERGIEKE EN NETJIESE NIE-ROKER

Rig u c.v. aan epos:
Allstoragehr@gmail.com